EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

"Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering ’n nuwe verskynsel? Was ’n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan ’n tsunami? en nog vele ander. Elk van die 73 raaisels het ’n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto’s en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan. ""Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering ’n nuwe verskynsel? Was ’n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan ’n tsunami? en nog vele ander. Elk van die 73 raaisels het ’n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto’s en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan. "

Data di pubblicazione
18 dicembre 2014
Editore
Numero di pagine
176
Lingua
Af
ePub ISBN
9781920544287
ISBN cartaceo
9781770074804
Dimensioni del file
24 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility
Questa pubblicazione non riporta nessuna informazione sull'accessibilità.

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company