EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

Afrika is beroemd vir die oorvloed én verskeidenheid van sy natuurlewe. Dis hoekom honderde duisende toeriste elke jaar hierdie vasteland besoek. Dit is in talle opsigte ’n vasteland van rekords. Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords, feite en het-jy-geweet-brokkies wat ’n nuwe perspektief gee op ons buitengewone vasteland. Die lyste ‘grootstes’ en ‘kleinstes’, asook die gedetailleerde beskrywing van talle natuurwonders, stel ons bekend aan die magdom feite oor die wêreld om ons. Die lewendige ontwerp en lighartige illustrasies maak die boek toeganklik vir oud én jonk. Almal, van ernstige trivia-jagters en diegene wat bepaalde feite soek tot navorsers en nuuskierige snuffelaars, sal stof tot nadenke kry in Natuurtrivia uit Afrika.Afrika is beroemd vir die oorvloed én verskeidenheid van sy natuurlewe. Dis hoekom honderde duisende toeriste elke jaar hierdie vasteland besoek. Dit is in talle opsigte ’n vasteland van rekords. Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords, feite en het-jy-geweet-brokkies wat ’n nuwe perspektief gee op ons buitengewone vasteland. Die lyste ‘grootstes’ en ‘kleinstes’, asook die gedetailleerde beskrywing van talle natuurwonders, stel ons bekend aan die magdom feite oor die wêreld om ons. Die lewendige ontwerp en lighartige illustrasies maak die boek toeganklik vir oud én jonk. Almal, van ernstige trivia-jagters en diegene wat bepaalde feite soek tot navorsers en nuuskierige snuffelaars, sal stof tot nadenke kry in Natuurtrivia uit Afrika.

Data di pubblicazione
17 febbraio 2015
Editore
Numero di pagine
104
Lingua
Af
ePub ISBN
9781920544362
ISBN cartaceo
9781770075221
Dimensioni del file
6 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility
Questa pubblicazione non riporta nessuna informazione sull'accessibilità.

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company