Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika

Insluitend Angola, Zambië & Malawi
di Chris Stuart (Autore)
Leggi l'estratto online Scarica l'estratto
EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

Suider-Afrika het byna 400 soogdierspesies – van klein skeerbekke en vlermuise tot olifante, leeus en renosters. Die streek is ook die tuiste van baie seesoogdiere – robbe, dolfyne en walvisse – wat in kuswater en dieper water voorkom. Hierdie nuwe uitgawe van Veldgids tot die Soogdiere van Suider-Afrika is omvattend hersien om die jongste taksonomiese beskouings weer te gee en is uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambië en Malawi voorkom. Die gids sal help om die groot diere en ook die dikwels verwarrende verskeidenheid klein spesies uit te ken. Benewens volledige beskrywings van elke spesie word die vernaamste uitkenningstekens, kenmerkende gedrag, voorkeurhabitat, kosvoorkeur, voortplanting en lewensduurSuider-Afrika het byna 400 soogdierspesies – van klein skeerbekke en vlermuise tot olifante, leeus en renosters. Die streek is ook die tuiste van baie seesoogdiere – robbe, dolfyne en walvisse – wat in kuswater en dieper water voorkom. Hierdie nuwe uitgawe van Veldgids tot die Soogdiere van Suider-Afrika is omvattend hersien om die jongste taksonomiese beskouings weer te gee en is uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambië en Malawi voorkom. Die gids sal help om die groot diere en ook die dikwels verwarrende verskeidenheid klein spesies uit te ken. Benewens volledige beskrywings van elke spesie word die vernaamste uitkenningstekens, kenmerkende gedrag, voorkeurhabitat, kosvoorkeur, voortplanting en lewensduur

Data di pubblicazione
27 marzo 2015
Editore
Numero di pagine
456
Lingua
Af
ePub ISBN
9781775842682
ISBN cartaceo
9781775841128
Dimensioni del file
137 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility
Questa pubblicazione non riporta nessuna informazione sull'accessibilità.

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company