EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, nou in sy tweede uitgawe, is bygewerk, hersien en uitgebrei om minstens 11 onlangs ontdekte en 30 heringedeelde spesies en subspesies in te sluit. Nuwe inligting, gegrond op internasionale wetenskaplike navorsing, is by die besprekings van gedrag, uitkenning, voortplanting en slanggif ingesluit. Kenmerke van hierdie uitgawe is: Spesiebeskrywings word nou van volkleurfoto's vergesel; eenvoudige ikone verskaf wesenlike inligting met 'n oopopslag; 'n Afsonderlike 'Kyk uit vir' -kassie help om spesies vinnig in die veld uit te ken en hoofstukke oor klassifikasie en uitkenning, die aanhou van slange, en die voorkoming en behandeling van slangbyt vul die spesiebeskrywings aan. Hierdie leesbare en gebruikersvriendelike gids sal van onskatbare waarde wees vir herpetoloë, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers, kampeerders en huiseienaars, of enigeen wat hierdie fassinerende en misverstane reptiele kan teëkom of meer van hulle wil weet.Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, nou in sy tweede uitgawe, is bygewerk, hersien en uitgebrei om minstens 11 onlangs ontdekte en 30 heringedeelde spesies en subspesies in te sluit. Nuwe inligting, gegrond op internasionale wetenskaplike navorsing, is by die besprekings van gedrag, uitkenning, voortplanting en slanggif ingesluit. Kenmerke van hierdie uitgawe is: Spesiebeskrywings word nou van volkleurfoto's vergesel; eenvoudige ikone verskaf wesenlike inligting met 'n oopopslag; 'n Afsonderlike 'Kyk uit vir' -kassie help om spesies vinnig in die veld uit te ken en hoofstukke oor klassifikasie en uitkenning, die aanhou van slange, en die voorkoming en behandeling van slangbyt vul die spesiebeskrywings aan. Hierdie leesbare en gebruikersvriendelike gids sal van onskatbare waarde wees vir herpetoloë, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers, kampeerders en huiseienaars, of enigeen wat hierdie fassinerende en misverstane reptiele kan teëkom of meer van hulle wil weet.

Data di pubblicazione
21 maggio 2015
Editore
Numero di pagine
312
Lingua
Af
ePub ISBN
9781775842293
ISBN cartaceo
9781868729333
Dimensioni del file
25 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility
Questa pubblicazione non riporta nessuna informazione sull'accessibilità.

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company