EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

Hierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied. Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit: Laer ongewerweldes, Spinnekoppe en ander spinagtiges, Insekte, Varswatervisse, Paddas, Reptiele, Voëls Soogdiere, Grasse, biesies, varings en swamme, Veldblomme, BomeHierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied. Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit: Laer ongewerweldes, Spinnekoppe en ander spinagtiges, Insekte, Varswatervisse, Paddas, Reptiele, Voëls Soogdiere, Grasse, biesies, varings en swamme, Veldblomme, Bome

Data di pubblicazione
06 febbraio 2017
Editore
Numero di pagine
336
Lingua
Af
ePub ISBN
9781775844662
ISBN cartaceo
9781775843542
Dimensioni del file
125 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility
Questa pubblicazione non riporta nessuna informazione sull'accessibilità.

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company