Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

di Erik Holm (Autore)
Leggi l'estratto online Scarica l'estratto
EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. ’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s. Verkoopspunte: meer as 700 foto’s, talle van insekgedrag wat selde afgeneem word, maklik verstaanbare teks, en ’n reeks kassies met treffende inligting en wetenswaardighede wat sprankel verleen, ’n ID-seksie wat foto’s en lyntekeninge insluit, die skrywer is baie bekend vir sy radiopraatjies oor insekte.Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. ’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies speel om die fyn balans van lewe op ons planeet in stand te hou. Die boek sluit af met ’n 60-bladsy geïllustreerde veldgids wat die meeste insekordes en hul belangrikste families beskryf. Voorheen as Inseklopedie van Suider-Afrika gepubliseer, maar die nuwe uitgawe is nou grondig hersien en herontwerp, met die nuutste inligting, ’n uitgebreide ID-seksie en ’n paar honderd nuwe foto’s. Verkoopspunte: meer as 700 foto’s, talle van insekgedrag wat selde afgeneem word, maklik verstaanbare teks, en ’n reeks kassies met treffende inligting en wetenswaardighede wat sprankel verleen, ’n ID-seksie wat foto’s en lyntekeninge insluit, die skrywer is baie bekend vir sy radiopraatjies oor insekte.

Data di pubblicazione
30 marzo 2017
Editore
Numero di pagine
208
Lingua
Af
ePub ISBN
9781775842255
ISBN cartaceo
9781775842248
Dimensioni del file
81 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility
Questa pubblicazione non riporta nessuna informazione sull'accessibilità.

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company