EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

Watter Slang is dit? is ’n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto’s illustreer die kenmerke van slange in elke groep. ’n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor. Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreëls vir die behandeling van slagoffers van slangbyt.Watter Slang is dit? is ’n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto’s illustreer die kenmerke van slange in elke groep. ’n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor. Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreëls vir die behandeling van slagoffers van slangbyt.

Data di pubblicazione
30 marzo 2017
Editore
Numero di pagine
96
Lingua
Af
ePub ISBN
9781775845690
ISBN cartaceo
9781770077324
Dimensioni del file
84 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility
Questa pubblicazione non riporta nessuna informazione sull'accessibilità.

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company