EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte van Suider-Afrika verskaf ’n inleiding tot grassoorte en ’n gids tot 44 Suider-Afrikaanse spesies. Hulle verteenwoordig opvallende, wydverspreide soorte, onkruidspesies langs paaie, uitheemse indringers en spesies van tuinboukundige belang, asook belangrike inheemse voedselspesies. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks maak hierdie gids nuttig vir die beginner en ontluikende natuurkenner. Dit bied insig in die unieke eienskappe en gebruike van party van die groot verskeidenheid van Suider-Afrikaanse grassoorteSasol Eerste Veldgids tot Grassoorte van Suider-Afrika verskaf ’n inleiding tot grassoorte en ’n gids tot 44 Suider-Afrikaanse spesies. Hulle verteenwoordig opvallende, wydverspreide soorte, onkruidspesies langs paaie, uitheemse indringers en spesies van tuinboukundige belang, asook belangrike inheemse voedselspesies. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks maak hierdie gids nuttig vir die beginner en ontluikende natuurkenner. Dit bied insig in die unieke eienskappe en gebruike van party van die groot verskeidenheid van Suider-Afrikaanse grassoorte

Data di pubblicazione
05 luglio 2012
Editore
Numero di pagine
57
Lingua
Af
ePub ISBN
9781920572136
ISBN cartaceo
9781868729531
Dimensioni del file
4 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility
Questa pubblicazione non riporta nessuna informazione sull'accessibilità.

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company