Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika

by Chris Stuart (Author)
Read excerpt online Download excerpt
EPUB
Unlimited loans, One at a time
Details

Suider-Afrika is die tuiste van ’n rykdom soogdiersoorte, wat in ’n wye verskeidenheid habitats leef. Hierdie bondige boekie is die ideale sakgids om soogdiere in die streek mee uit te ken. Dis maklik om te gebruik en dek - in verbasende besonderhede - sowat 120 soogdiere, van die kleinste soogdiere (soos vlermuise, klaasneuse en skeerbekmuise) tot die grootste (soos olifante, leeus en renosters) en sluit ook seediersoorte in (soos robbe, dolfyne en walvisse). Met betroubare en kleurvolle illustrasies, bied hierdie gids beknopte inligting oor sleutel-identifiseringswenke, soortgelyke spesies, habitat, gedrag, dieet, dieregeluide, voortplanting, lewensduur, verspreiding en grootte. Duidelike afbeeldings van elke dier, verspreidingskaarte, silhoue‘tte wat diere se relatiewe grootte in verhouding tot die mens aandui en illustrasies van spore en mis, maak hierdie ’n noodsaaklike gids vir sowel toeriste as natuurliefhebbers.Suider-Afrika is die tuiste van ’n rykdom soogdiersoorte, wat in ’n wye verskeidenheid habitats leef. Hierdie bondige boekie is die ideale sakgids om soogdiere in die streek mee uit te ken. Dis maklik om te gebruik en dek - in verbasende besonderhede - sowat 120 soogdiere, van die kleinste soogdiere (soos vlermuise, klaasneuse en skeerbekmuise) tot die grootste (soos olifante, leeus en renosters) en sluit ook seediersoorte in (soos robbe, dolfyne en walvisse). Met betroubare en kleurvolle illustrasies, bied hierdie gids beknopte inligting oor sleutel-identifiseringswenke, soortgelyke spesies, habitat, gedrag, dieet, dieregeluide, voortplanting, lewensduur, verspreiding en grootte. Duidelike afbeeldings van elke dier, verspreidingskaarte, silhoue‘tte wat diere se relatiewe grootte in verhouding tot die mens aandui en illustrasies van spore en mis, maak hierdie ’n noodsaaklike gids vir sowel toeriste as natuurliefhebbers.

Publication date
August 26, 2011
Publisher
Page count
160
Language
Af
EPUB ISBN
9781431701629
Paper ISBN
9781770078864
File size
35 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility
The publisher has not provided information about accessibility.

About Us

About De Marque Work @ De Marque Contact Us Terms of use Privacy Policy Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company