EPUB
Prêts illimités, Un à la fois
Détails

Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wêreld van hierdie wydverspreide reptiele. Verkoopspunte: 6 opwindende slange om oor te leer en mee te identifiseer; boeiende inleiding onthul interessante feite; lewendige ontwerp met talle pragtige foto’s; aantreklike prys.Ontmoet 36 van Suider-Afrika se mees algemene en interessante slange in hierdie lewendige en boeiende kindergids. Ontdek die besondere kenmerkende gewoontes van slange – waar hulle woon, hoe hulle jag, watter gevare hulle bedreig, en hoe hulle hulself beskerm. Meer as 250 bekoorlike foto’s ondersteun die teks. ’n Volledige inleiding tot heelwat kenmerke van die gedrag van slange ontsluit die betowerende wêreld van hierdie wydverspreide reptiele. Verkoopspunte: 6 opwindende slange om oor te leer en mee te identifiseer; boeiende inleiding onthul interessante feite; lewendige ontwerp met talle pragtige foto’s; aantreklike prys.

Date de publication
1 août 2018
Éditeur
Nombre de pages
80
Langue
Af
ISBN EPUB
9781775846451
ISBN papier
9781775846444
Taille du fichier
42 Mo
EPUB
Accessibilité des licences EPUB
Cette publication ne comporte aucune information d'accessibilité.

À propos de nous

À propos de De Marque Emplois Nous contacter Conditions générales d'utilisation Politique de confidentialité Feedbooks.com est opéré par la société Diffusion Champlain SASU