EPUB
Prêts illimités, Un à la fois
Détails

Dié boek se titel vertel alles! In hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf dit ’n duidelike begrip hoe bome saamgestel word en waarna om op te let wanneer ’n boom geïdentifiseer word. Die boek word in twee dele verdeel: Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van ’n boom en hul rol in boom-identifikasie. Deel 2 bevat ’n sleutel van 43 boomgroepe, gebaseer op maklik sigbare stam- en blaareienskappe. Dit verskaf ’n noukeurige oorsig oor elke groep, sowel as die Suid- Afrikaanse boomfamilies wat in die verskillende groepe verteenwoordig word. Talle kleurfoto’s en verduidelikende illustrasies ondersteun die teks wat dié handleiding toeganklik en gebruikersvriendelik maak. Identifiseer die Bome van Suider-Afrika sal lesers toerus met ‘n goeie begrip van die funksionering van bome en waarna hulle moet oplet om dit korrek te kan identifiseer. Verkoopspunte: ’n Deursigtige en verduidelikende inleiding tot boom-identifikasie; sluit ‘n beproefde sleutel tot boomgroepe in, gebaseer op maklik waarneembare funksies; ’n Nuwe uitgawe – bygewerk om die nuutste taksonomiese veranderinge te weerspieël; die perfekte metgesel vir veldgidse oor bome.Dié boek se titel vertel alles! In hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf dit ’n duidelike begrip hoe bome saamgestel word en waarna om op te let wanneer ’n boom geïdentifiseer word. Die boek word in twee dele verdeel: Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van ’n boom en hul rol in boom-identifikasie. Deel 2 bevat ’n sleutel van 43 boomgroepe, gebaseer op maklik sigbare stam- en blaareienskappe. Dit verskaf ’n noukeurige oorsig oor elke groep, sowel as die Suid- Afrikaanse boomfamilies wat in die verskillende groepe verteenwoordig word. Talle kleurfoto’s en verduidelikende illustrasies ondersteun die teks wat dié handleiding toeganklik en gebruikersvriendelik maak. Identifiseer die Bome van Suider-Afrika sal lesers toerus met ‘n goeie begrip van die funksionering van bome en waarna hulle moet oplet om dit korrek te kan identifiseer. Verkoopspunte: ’n Deursigtige en verduidelikende inleiding tot boom-identifikasie; sluit ‘n beproefde sleutel tot boomgroepe in, gebaseer op maklik waarneembare funksies; ’n Nuwe uitgawe – bygewerk om die nuutste taksonomiese veranderinge te weerspieël; die perfekte metgesel vir veldgidse oor bome.

Date de publication
1 mai 2019
Éditeur
Nombre de pages
184
Langue
Af
ISBN EPUB
9781775846796
ISBN papier
9781775846802
Taille du fichier
64 Mo
EPUB
Accessibilité des licences EPUB
Cette publication ne comporte aucune information d'accessibilité.

À propos de nous

À propos de De Marque Emplois Nous contacter Conditions générales d'utilisation Politique de confidentialité Feedbooks.com est opéré par la société Diffusion Champlain SASU