EPUB
Unlimited loans, One at a time
Details

Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar ’n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. ’n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere. Dié gerieflike aanbieding van Suid-Afrika se opvallendste diere en bome in een boekdeel sal by sowel toeriste as plaaslike natuurliefhebbers byval vind.Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar ’n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. ’n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere. Dié gerieflike aanbieding van Suid-Afrika se opvallendste diere en bome in een boekdeel sal by sowel toeriste as plaaslike natuurliefhebbers byval vind.

Publication date
March 13, 2013
Publisher
Page count
168
Language
Af
EPUB ISBN
9781775840435
Paper ISBN
9781431702480
File size
25 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility

Accessibility features

  • Table of contents navigation

About Us

About De Marque Work @ De Marque Contact Us Terms of use Privacy Policy Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company