EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word. Die boek bied: talle volkleurfoto's van die diagnostiese kenmerke van bome; opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; ʼn Geïllustreerde woordelys van plantdele en notas met interessante bykomende inligting. Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word. Die boek bied: talle volkleurfoto's van die diagnostiese kenmerke van bome; opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal; ʼn Geïllustreerde woordelys van plantdele en notas met interessante bykomende inligting. Alle boomliefhebbers, veral beginners, sal hierdie boek baie nuttig vind.

Data di pubblicazione
27 marzo 2013
Editore
Numero di pagine
220
Lingua
Af
ePub ISBN
9781775840343
ISBN cartaceo
9781770078321
Dimensioni del file
29 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility
Questa pubblicazione non riporta nessuna informazione sull'accessibilità.

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company