EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

Sasol Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika bied ’n inleiding tot een van die mees komplekse en interessantste plantgemeenskappe in die wêreld. Hierdie veldgids bevat onder meer besonder treffende eksemplare en dié met kenmerkende fynboseienskappe. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die nuwe en ontluikende natuurkenner wys waar fynbos voorkom, hoe dit geëvoleer het en oorleef, en help om eksemplare in die natuur uit te kenSasol Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika bied ’n inleiding tot een van die mees komplekse en interessantste plantgemeenskappe in die wêreld. Hierdie veldgids bevat onder meer besonder treffende eksemplare en dié met kenmerkende fynboseienskappe. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die nuwe en ontluikende natuurkenner wys waar fynbos voorkom, hoe dit geëvoleer het en oorleef, en help om eksemplare in die natuur uit te ken

Data di pubblicazione
08 aprile 2013
Editore
Numero di pagine
57
Lingua
Af
ePub ISBN
9781920572112
ISBN cartaceo
9781920572112
Dimensioni del file
3 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility

Funzionalità di accessibilità

  • Sommario navigabile

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company