EPUB
Unlimited loans, One at a time
Details

’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby. Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg, en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie moet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se goeie maat en na ’n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam wegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder saam gespeel het, kry elkeen vir hulle ’n lêplekkie in ’n tamaaie ou boom en maak gereed vir ’n goeie nagrus. Claire Norden se bekende illustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby. Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg, en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie moet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se goeie maat en na ’n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam wegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder saam gespeel het, kry elkeen vir hulle ’n lêplekkie in ’n tamaaie ou boom en maak gereed vir ’n goeie nagrus. Claire Norden se bekende illustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.

Publication date
September 18, 2013
Publisher
Language
Af
EPUB ISBN
9781775841210
Paper ISBN
9781920572778
File size
7 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility
The publisher has not provided information about accessibility.

About Us

About De Marque Work @ De Marque Contact Us Terms of use Privacy Policy Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company