EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf, wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’n Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief aan die storie deel te neem! Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers. Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar lees soos ’n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente van onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampe en, uiteindelik, oorwinning! Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'Oorspronklike Afrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassieke literatuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind.’n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf, wat oor die avonture van ’n tuinverkleurmannetjie handel. ’n Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief aan die storie deel te neem! Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, ’n ywerige kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers. Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar lees soos ’n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente van onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampe en, uiteindelik, oorwinning! Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'Oorspronklike Afrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassieke literatuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind.

Data di pubblicazione
18 ottobre 2013
Editore
Lingua
Af
ePub ISBN
9781775840862
ISBN cartaceo
9781775840688
Dimensioni del file
19 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility

Funzionalità di accessibilità

  • Sommario navigabile

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company