Weefselsoute vir Kinders

Babas, Kleuters en Tieners
di Margaret Roberts (Autore)
Leggi l'estratto online Scarica l'estratto
EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is. In hierdie boek, ’n opvolger van Weefselsoute vir Heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se ontwikkeling en welsyn sal bevorder – vanaf babas tot tieners. Elke weefselsout word in ’n afsonderlike hoofstuk behandel, met wenke oor hoe om spesifieke kwale te behandel en raad oor hoe om die soute se inname deur middel van die regte dieet te verhoog. Vir vinnige verwysing word ’n tabel van kwale ingesluit. Hierdie boek is ’n onmisbare gids vir elkeen wat in gesondheid, welsyn en die gebruik van natuurlike middels belangstel om hul gesondheid te bevorder.Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is. In hierdie boek, ’n opvolger van Weefselsoute vir Heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se ontwikkeling en welsyn sal bevorder – vanaf babas tot tieners. Elke weefselsout word in ’n afsonderlike hoofstuk behandel, met wenke oor hoe om spesifieke kwale te behandel en raad oor hoe om die soute se inname deur middel van die regte dieet te verhoog. Vir vinnige verwysing word ’n tabel van kwale ingesluit. Hierdie boek is ’n onmisbare gids vir elkeen wat in gesondheid, welsyn en die gebruik van natuurlike middels belangstel om hul gesondheid te bevorder.

Data di pubblicazione
01 agosto 2014
Editore
Numero di pagine
120
Lingua
Af
ePub ISBN
9781775842361
ISBN cartaceo
9781775841449
EPUB
EPUB licenses accessibility
Questa pubblicazione non riporta nessuna informazione sull'accessibilità.

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company