EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee. Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee. Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.

Data di pubblicazione
01 settembre 2014
Editore
Numero di pagine
120
Lingua
Af
ePub ISBN
9781775842095
ISBN cartaceo
9781775840244
Dimensioni del file
27 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility
Questa pubblicazione non riporta nessuna informazione sull'accessibilità.

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company