EPUB
Prestiti illimitati, Uno alla volta
Dettagli

’n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor ’n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin – die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te siene is. Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp ’n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van hadedas. Wat oorspronklik ’n rustige toneel is word vinnig omskep in ’n groot beroering – maar alles kom tot ’n vredeliewende einde. Die kleurvolle, vrolike illustrasies is deur Claire Norden, ’n bekwame kinderboek-illustreerder, geskep. ’n Bladsy gevul met plakkers spoor jong lesers aan om aktief aan die storie deel te neem. Dit is die derde titel in Struik Nature se ‘Oorspronklike Afrika-verhale’ reeks wat in die toekoms as klassieke plaaslike kinderliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind. Die boek is ook in Engels beskikbaar.’n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor ’n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin – die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te siene is. Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp ’n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van hadedas. Wat oorspronklik ’n rustige toneel is word vinnig omskep in ’n groot beroering – maar alles kom tot ’n vredeliewende einde. Die kleurvolle, vrolike illustrasies is deur Claire Norden, ’n bekwame kinderboek-illustreerder, geskep. ’n Bladsy gevul met plakkers spoor jong lesers aan om aktief aan die storie deel te neem. Dit is die derde titel in Struik Nature se ‘Oorspronklike Afrika-verhale’ reeks wat in die toekoms as klassieke plaaslike kinderliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind. Die boek is ook in Engels beskikbaar.

Data di pubblicazione
01 ottobre 2014
Editore
Collezione
Lingua
Af
ePub ISBN
9781775841920
ISBN cartaceo
9781775841906
Dimensioni del file
4 MB
EPUB
EPUB licenses accessibility

Funzionalità di accessibilità

  • Sommario navigabile

Chi siamo

A proposito di De Marque Lavori Contattaci Condizioni di utilizzo Politica sulla riservatezza Feedbooks.com is operated by the Diffusion Champlain SASU company